Wasbare maskers.  Handgemaak met 3 lae sagte materiaal aan die binnekant (100% katoen voering).  Langer rek toutjies sodat u self kan besluit wat die gemaklikste dra.  Loer na ons oulike "Spaar jou Ore".  Dit werk regtig goed.

 

Bos Masker - Kolle

R85,00Price
Kleur

    © Kopiereg 2019 IsMozBos. Alle Regte Voorbehou.

    0