Wasbare maskers.  Handgemaak met 3 lae sagte materiaal aan die binnekant (100% kantoen voering).  Langer rek toutjies sodat jy self kan besluit of dit agter jou oor of om jou kop vas gemaak word.  Loer ook na ons oulike "Spaar jou Ore".  

BosMasker - blou en wit

R85,00Price
Kleur

    © Kopiereg 2019 IsMozBos. Alle Regte Voorbehou.

    0