Wasbare maskers.  Handgemaak met 3 lae sate materiaal aan die binnekant (100% katoen voering).  Langer rek toutjies sodat jy self kan besluit of dit agter die oor of om jou kop kan vasmaak.  Loer na ons oulike "Spaar jou Ore".  Dit werk regtig goed.  

BosMasker - grys

R85,00Price
patroon

    © Kopiereg 2019 IsMozBos. Alle Regte Voorbehou.

    0