'n Chinese Keiser Shennong het moontlik die eerste koppie tee ondek nadat daar so paar teeblare in sy pot in gewaai het.  Natuurlike die aanloklike reuk het hom gedwing om die mengsel te proe en nooit weer gewone water wou drink nie.  Dit is ook wel bekend dat Asië die oorsprong van die teeplant is.  Erkenning dan aan beide lande vir die aangename drankie wat wêreld bekend is.

BosTeePot

R185,00Price

    © Kopiereg 2019 IsMozBos. Alle Regte Voorbehou.

    0