WAT SÊ ONS KLIËNTE

RESENSIES

Verseker gaan ek nêrens sonder my Bos seep of Shower Gel. Die muskiete kom ruik of proe nie eens. Ek het al ander produkte probeer, maar Is Mos Boz bly die beste!! Ons was vir twee weke in Mosabiek en het net hierdie produkte gebruik, geen pille gedrink. Dankie vir die wonderlike produk. 

 

- Monica Pentz

© Kopiereg 2019 IsMozBos. Alle Regte Voorbehou.

0