SLIM PRODUKTE WAT DIE

MUSKIETE EN

SANDVLOOIE

EENKANT HOU!

SLIM PRODUKTE WAT DIE

MUSKIETE EN

SANDVLOOIE

EENKANT HOU!

Die storie van dié besonderse bosseep het begin by ‘n ware bosliefhebber wat haar grootste inspirasie in ‘n prentjiemooi bosveldlandskap gevind het. Erens op ‘n verlate grondpad in die verruklike Botswana het die aanloklike aardse reuk van wildesalie haar aandag getrek – in vervoering met die geurige struik wat so eg bosveld ruik het sy net daar besef dat dit gedeel moet word met ander.

BOSPRODUKTE

Rina Lombard het IS MOZ BOS-muskietafwerende produkte amptelik in Desember 2016 begin. IS MOZ BOS het met slegs een produk begin. Sy het besluit om vyf boksies te maak met verskillende kleure vir verskillende mense se behoeftes. Sy het begin om haar produk by Apteek groepe te verkoop, veral met haar agtergrond en ondervinding in die bedryf.

SEE-PRODUKTE

Op ‘n strand in die Suidkus saam met agt skoolvriendinne, is die Stigter van die uiters suksesvolle Is Moz Bos skoonheidsreeks, geinspireer deur die sagte plotseling van die branders en die gevoel van sand tussen haar tone. Só is die Is Moz See reeks gebore!

IN ONS PRODUKTE

Natuurlike

insekweerder

Ryk aan

anti-oksidante

Teen-

veroudering

Antimikrobiese

eienskappe

IN ONS PRODUKTE

Natuurlike

insekweerder

Ryk aan

anti-oksidante

Teen-

veroudering

Antimikrobiese

eienskappe

Vir spesiale versoeke & navrae

Handelaars